Die wiskundevraestelle wat die afgelope vyf jaar deur gr. 12’s geskryf is, is aansienlik makliker as dié wat in die 1980’s en 1990’s geskryf is. Dit is die mening van drie wiskunde-ghoeroes aan wie ...
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ernstige kommer uitgespreek oor die Departement van Basiese Onderwys se hantering van die ondersoek na die uitlek van matriekvraestelle in ...
Morné Smit staan trots met die twee wiskunde boeke wat op meetkunde fokus. Hy het hierdie twee boeke geskryf met die doel om wiskunde toeganklik en pret te maak. Foto: Wouter Pienaar Wiskunde is so ...