MATRIEKLEERLINGE wat gister die tweede wiskunde- vraestel geskryf het, sal die punte kan kry waarop hulle gehoop het. Dié vraestel oor statistieke, trigonometrie, analitiese- en ...
Maandagoggend se matriek-wiskundevraestel was moeilik, met ’n paar foute en swak vertaalwerk wat leerders kon verwar en onnodige punte kon kos. Só sê onderwysers en Wiskunde-kenners verbonde aan die ...
’n Totaal van 18 onderwysers van Hoërskool Ben Viljoen is tans besig om Graad 12 NSS-vraestelle (Nasionale Senior Sertifikaat) na te sien. Die onderwysers is as volg: Me. Sanel Griesel: ...
NWU Eerstejaarsstudente wat gisteroggend (Woensdag, 2 Augustus) 'n wiskunde vraestel op die Potchefstroomkampus geskryf het, is ontwrig toe betogers buite die lokaal betoog het. Eerstejaarsstudente op ...
Hier is 'n stewige aantal Afrikaanse oefenvraestelle en memos van vorige jare om jou te help voorberei vir die matriekeindeksamens. Ons wil jou ook graag vertel van ons nuwe gratis Graad 12 ...